Sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, het Dinsdag die FAK prestige-toekenning vir sy unieke en meesterlike bydrae tot die bevordering van kleinkuns in Afrikaanse musiek tussen 1971-2021 ontvang.
Jip se Rockspaaider-kompetisie is 'n "fantastiese idee", sê iemand wat sy liedjieskryf ken - die immergewilde Anton Goosen. "Afrikaans leef in elke sin van die woord onder jong mense. En daar is talle ...